Cancellation Policy

 

Cancellations up to 24 hours before check-in - 100% refund

 

Cancellations less than 24 hours before check-in - No refund

 

 

House Rules

 

Smoking and Vape is prohibited in rooms

No pets allowed

No entertainment of outside guests or parties - no braai facilities

No noise after 22:00

Check-in after 14:00 - 20:00 (or as pre-arranged)

Check-out before 10:00

Kansellasie beleid

 

Kansellasies meer as 24 uur voor bespreking - 100% terugbetaling

 

Kansellasies minder as 24 uur voor bespreking - Geen terugbetaling

 

Huisreëls

 

Rook en Vape is verbode in kamers

Geen troeteldiere word toegelaat nie

Geen onthaal van buite gaste of partytjies nie - geen braaifasiliteite nie

Geen geraas na 22:00

Arriveer na 14:00 – 20:00 (of soos vooraf gereël)

Vertrek voor 10:00